Your choices on this site

We store a few things on your device so the radio works. Only if you agree, we also remember your settings and count how the site is used. We do not use advertising cookies today. “Marketing” is off unless you allow it: then a small script from the third-party service Metricool helps us understand visits from social media. You can change your mind at any time with Cookie settings at the bottom of every page. Cookie Policy

CatchliteRadio
The Joyride cover art

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.

A podcast cover with a progress bar showing where you stopped

Pick up right where you left off

  • Resume on any device
  • Progress saved on every episode
  • Plus every other Pro feature

From €2.49/month

Episodes

  • Weird Wide Web: Britse ouma vereer met kitsnoedeltema-afskeidsrede

    Apr 23, 2026 · 2m

    Resume with Pro

    Die 72-jarige Sandra Burnell van Newport, Wallis, was so 'n toegewyde aanhanger van Pot Noodles dat haar familie 'n tema-begrafnis ter ere van haar gereël het.

  • Learn with Punk - Asphalt

    Apr 23, 2026 · 2m

    Resume with Pro

    Ever wondered what’s really under your feet on the daily commute—without slogging through a boring manual? Learn With Punk has you covered. From science to street smarts, we promise this lesson will stick with you just like your favorite punk rock anthems. This week, we’re paving the way with… asphalt.

  • Conspiracy Corner - Samesweringshoekie: Wetenskaplikes, geheime ... en 'n patroon wat wenkbroue laat lig

    Apr 22, 2026 · 4m

    Resume with Pro

    Wanneer wetenskaplikes wat verbonde is aan kern-, lugvaart- en hoëvlaknavorsing begin verdwyn of sterf ... is mense geneig om dit raak te sien. En op die oomblik probeer ondersoekers in die VSA uitvind of dit toeval is - of iets meer.

  • Weird WIde Web: Britse maatskappy verbied verjaardagkoeke in kantoor!

    Apr 22, 2026 · 3m

    Die maatskappy sê die groeiende risiko's rondom allergieë, voedselveiligheid en wetlike verantwoordelikheid – veral wanneer kos tuisgemaak is of van onbekende bronne ingebring word – is die rede hiervoor.

  • Weird Wide Web: Anti-verouderingsmiddel kan dalk gou jou woef se lewe verleng

    Apr 21, 2026 · 3m

    'n Biotegnologiemaatskappy genaamd Loyal het aangekondig dat hulle 'n anti-verouderingsmiddel vir honde ontwikkel en dit mag dalk vinniger beskikbaar wees as wat ons dink.

  • Weird Wide Web - Chinese man oorleef 8 jaar met metaalstaaf in keel

    Apr 20, 2026 · 3m

    Die 46-jarige mnr. Wang het onlangs na die Dalian Munisipale Sentrale Hospitaal gegaan met klagtes oor erge keelpyn en 'n vreemde sensasie, asof iets vassit. Dokters het 'n X-straal bestel – en wat hulle gevind het, was ongelooflik!

  • Feel Good Friday: Ontmoet Poncho, die polisiehond wat lewens wil ‘red’

    Apr 17, 2026 · 3m

    Ontmoet Poncho, ’n polisiehond van Madrid se munisipale polisie, wat ’n internetstorm ontketen het nadat hy sy lewensredding-“vaardighede” gewys het … of minstens ’n baie geesdriftige poging aangewend het.

  • Weird Wide Web: Verneukery in eksamens het die kunsmatige intelligensie-era betree!

    Apr 16, 2026 · 3m

    In China gebruik studente toenemend ’n KI-slimbril om hul kanse om eksamens te slaag te verhoog deur stilweg te kul.

  • The Day Juju Shot his Career (Almost)

    Apr 16, 2026 · 1m

    Here's a parody song that tells the story of the day Juju shot his career, well, almost.

  • Weird Wide Web: ‘Seekatfossiel’ van 300 miljoen jaar toe nié seekat

    Apr 15, 2026 · 3m

    ’n Fossiel wat voorheen as die wêreld se oudste seekat beskou is, is herklassifiseer nadat nuwe navorsing aan die lig gebring het dit was nie ’n seekat nie, maar eintlik ’n ander soort antieke seedier.

  • Learn With Punk - Glass

    Apr 15, 2026 · 3m

    Ever wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about glass.

  • Weird Wide Web - Kan gewigsverlies aan hoër egskeidingsyfers gekoppel word?

    Apr 14, 2026 · 3m

    Nuwe navorsing dui daarop dat mense wat groot gewigsverliesbehandelings ondergaan - soos maagbande of gewigsverliesinspuitings - meer geneig is om hul huwelike te beëindig.

  • Weird Wide Web - Jaloesie laat vrou vir haar lewe hang!

    Apr 13, 2026 · 3m

    Die verkeerspolisie in die noorde van China is verstom gelaat nadat hulle verskeie berigte ontvang het van 'n vrou wat agterop 'n bewegende bakkie hang.

  • Weird Wide Web: Gaste van Japannese hotel deur robot-dinosourusse verwelkom

    Apr 9, 2026 · 3m

    ’n Meningsvormer het ’n internet-storm ontketen nadat sy haar ongewone hotelervaring in Japan gedeel het – sy is nie deur ’n ontvangsdame nie, maar deur robot-dinosourusse verwelkom.

  • Conspiracy Corner - NASA’s “Green Screen” Glitch That Broke the Internet

    Apr 8, 2026 · 3m

    The internet has officially accused NASA of doing what every high school drama club has tried at least once, faking space with a green screen!

  • Learn With Punk - Hydroelectrics

    Apr 8, 2026 · 2m

    Ever wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about Hydroelectrics.

  • Weird Wide Web: Meisie se geheue is so goed, sy kan dalk die toekoms voorspel!

    Apr 8, 2026 · 3m

    Sy staan slegs as TL bekend en het ’n seldsame toestand genaamd hipertimesie, oftewel uiters sterk outobiografiese geheue wat haar toelaat om persoonlike ervarings in ongelooflike detail te onthou.

  • Weird Wide Web: Kan sekere slangbloed help met gewigsverlies?

    Apr 7, 2026 · 3m

    Wetenskaplikes glo ’n molekule wat in luislangbloed voorkom, kan help om ’n nuwe generasie gewigsverliesbehandelings te skep – sonder die onaangename newe-effekte van bestaande middels.

  • Weird Wide Web: Nikotienafval rede waarom eekhorings damprook!

    Apr 2, 2026 · 3m

    Wildlewe-kundiges doen ’n beroep op die publiek om nikotienprodukte behoorlik weg te gooi nadat ’n eekhoring in ’n Londense park afgeneem is terwyl dit lyk asof die diertjie damprook (vape).

  • Learn With Punk - Antibiotics

    Apr 1, 2026 · 2m

    Ever wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about Antibiotics.

  • Weird Wide Web: As jy aanvanklik nie slaag nie, probeer nog 138 keer

    Apr 1, 2026 · 3m

    ’n Poolse burger het die internet op een of ander manier stormenderhand verower, nie vir enigiets slegs nie, maar vir sy volharding om iets te doen totdat hy dit regkry!

  • Weird Wide Web: Kunsmatige Intelligensie-skeppings kry ’n knou!

    Mar 31, 2026 · 3m

    Namate KI-gebruik wêreldwyd groei, het baie inhoudskeppers begin om standpunt in te neem teen die oorbenutting daarvan, sommige skep selfs KI-vry etikette vir hul werk.

  • Weird Wide Web - Vrou wat deur 'n slaggat weer tot bewussyn gebring is

    Mar 30, 2026 · 3m

    'n Vrou in Indië, Vineeta Shukla, is hospitaal toe gehaas nadat sy flou geword het terwyl sy huiswerk gedoen het en breindood verklaar is, totdat die slaggat.

  • Feel Good Friday: Ouderdom is net ’n nommer vir hierdie krieket-oumas

    Mar 27, 2026 · 2m

    Oor ’n sonnige veld in die platteland in die ooste van Uganda vul gelag en die gekraak van krieketkolwe die lug – maar dis nie kinders wat hierdie keer in die kollig is nie.

  • Weird Wide Web: ’n Wêreldrekord vir Nigerië se Favour Ogechi Ani

    Mar 26, 2026 · 2m

    Favour Ogechi Ani het die Guinness-wêreldrekord gebreek deur 70 dae lank hardop tot by 1 070 000 te tel.