Your choices on this site

We store a few things on your device so the radio works. Only if you agree, we also remember your settings and count how the site is used. We do not use advertising cookies today. “Marketing” is off unless you allow it: then a small script from the third-party service Metricool helps us understand visits from social media. You can change your mind at any time with Cookie settings at the bottom of every page. Cookie Policy

CatchliteRadio
The Joyride cover art

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.

A podcast cover with a progress bar showing where you stopped

Pick up right where you left off

  • Resume on any device
  • Progress saved on every episode
  • Plus every other Pro feature

From €2.49/month

Episodes

  • Weird Wide Web – Japannese skyfievervaardiger stel ’n vingerwasmasjien bekend

    Sep 17, 2026 · 2m

    Resume with Pro

    ’n Japannese vervaardiger van aartappelskyfies het as deel van sy bemarkingsveldtog ’n wasmasjien vir jou vingers bekendgestel.

  • Weird Wide Web – Nigeriese komediant probeer huil tot in rekordboeke

    Sep 16, 2026 · 2m

    Resume with Pro

    Tembu Daniel, ’n Nigeriese komediant en inhoudskepper wat aanlyn as 237_towncryer bekend staan, het op 9 Julie met sy ongewone huilmaraton begin en beplan om 100 uur lank te huil.

  • Weird Wide Web – Sakeman loop, hardloop en verkoop – op hoëhakskoene

    Sep 15, 2026 · 2m

    Resume with Pro

    ’n Man van 41 uit die Chinese provinsie Sichuan het na bewering ongelooflike sukses behaal met die aanlyn verkoop van vroue-hoëhakskoene en -stewels, en sy geheim? Hy modelleer dit self.

  • Weird Wide Web – Kindersorg op ’n hoër vlak!

    Sep 14, 2026 · 3m

    ’n Jong vrou in Pakistan het aandag getrek nadat sy na bewering gedwing is om ’n toesigkamera op haar kop te dra wanneer sy ook al uitgaan.

  • Weird Wide Web – Nizhuhe-dorpskinders neem ’n hysbak skool toe

    Sep 10, 2026 · 3m

    Diep in die Nizhu-rivier se Grand Canyon moes kinders jare lank ’n gevaarlike bergpad aandurf om by hul laerskool hoog bo die dorpie uit te kom.

  • One Animal at a Time: Help Kami Rescue with Love Make a Difference

    Sep 9, 2026 · 37m

    For many of us, seeing a stray dog or cat on the streets is heartbreaking. We might stop, offer some food, share a post on social media or wonder where that animal came from. But for Kami of Kami Rescue with Love, this is everyday life.

  • Weird Wide Web – Bont hemp verwar kunsmatige intelligensie

    Sep 9, 2026 · 3m

    Hemde van Hawaii lyk gewoonlik vreemd as dit nie op die strand gedra word nie. Hierdie spesifieke hemp is vir een enkele doel geskep, naamlik om kunsmatige intelligensie KI) te verwar.

  • Weird Wide Web – Punk-Rock-uitstappie neem onverwagte wending

    Sep 8, 2026 · 3m

    ’n 24-jarige vrou was in ’n botsing nadat sy na bewering ’n ambulans buite ’n punk-rock-konsert in Phoenix gesteel het. Paramedici het glo die sleutels in die voertuig gelos.

  • Weird Wide Web – ’n 26-jaar oue fout eindelik onthul!

    Sep 7, 2026 · 2m

    ’n Vrou genaamd Cara het op 26-jarige ouderdom ontdek haar naam was die gevolg van ’n verpleegster wat haar ouers verkeerd verstaan het.

  • Weird Wide Web – Kan ’n nuwe room oormatige sweet iets van die verlede maak?

    Sep 3, 2026 · 3m

    Terwyl die somer nader kom, maak baie Suid-Afrikaners gereed vir een alte bekende probleem: oormatige sweet. Maar kan ’n room uit die Verenigde Koninkryk ook ’n oplossing bied onder die Afrika-son?

  • Weird Wide Web – Pizza-grap lei tot arrestasie in identiteitsdiefstal!

    Sep 2, 2026 · 3m

    ’n 23-jarige Poolse man is in hegtenis geneem vir identiteitsdiefstal, agtervolging en teistering.

  • Weird Wide Web – Hierdie tiener woon al 5 jaar in 'n dam

    Sep 1, 2026 · 3m

    Die 16-jarige Iqbal het na bewering die afgelope vyf jaar ’n groot deel van sy lewe in ’n klein dammetjie deurgebring, want om in die water te wees, help om ’n pynlike brandende sensasie in sy vel te verlig.

  • Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

    Aug 20, 2026 · 15m

    Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.

  • Weird Wide Web – Goggas was Margaret Thatcher se geheime wapen in dwelmoorlog

    Aug 20, 2026 · 3m

    Gedeklassifiseerde Britse regeringsdokumente het aan die lig gebring dat die regering van voormalige premier Margaret Thatcher in die laat 1980’s ’n ongewone plan ernstig oorweeg het om onwettige kokaplantasies in Peru te help vernietig.

  • Weird Wide Web - Russiese loodgietersmaatskappy organiseer 'n "Game of Thrones"-kompetisie

    Aug 19, 2026 · 2m

    ’n Loodgietersmaatskappy in Stavropol, Rusland, het onlangs viraal gegaan nadat hulle ’n bisarre kompetisie genaamd “Game of Thrones” gereël het – en ja, die naam is presies so belaglik soos die kompetisie self.

  • Weird Wide Web - Chinese akteur praat oor meer as 60 soentonele

    Aug 18, 2026 · 3m

    Die drie-en-twintigjarige akteur Zhong Yufei het onlangs in die openbaar bewerings gemaak oor wat hy as 'n nagmerrie-ervaring beskryf terwyl hy verfilm het wat hy gedink het sy groot deurbraak kon wees.

  • Weird Wide Web - Kaas te duur om koel te hou!

    Aug 17, 2026 · 3m

    Italië se beroemde Parmigiano Reggiano—wat baie van ons sommer net Parmesaan noem—staar 'n vreemde nuwe uitdaging in die gesig namate warmer somers die koste verhoog om die kaas behoorlik te bêre en te laat verouder.

  • Weird Wide Web – Een T-hemp. 30 dae. Geen wasgoed nie!

    Aug 12, 2026 · 3m

    'n Amerikaanse kleremaatskappy sê hulle is naby daaraan om ’n T-hemp te skep wat slegs een keer elke 30 dae gewas hoef te word!

  • Weird Wide Web – Tatoeëer sonder die pyn: Is dit moontlik?

    Aug 11, 2026 · 2m

    Hou jy van die idee om ’n tatoeëermerk te kry, maar haat jy die gedagte dat ’n naald herhaaldelik jou vel deurboor? Nuwe tatoeëertegnologie kan ’n manier bied om regte ink te kry sonder die tradisionele pyn wat met die proses geassosieer word.

  • Weird Wide Web – Jelliewurms laat hond in hospitaal beland

    Aug 6, 2026 · 2m

    ’n Driejarige Beagle met die naam Scooter is na ’n noodveeartsenykliniek in Australië gehaas nadat hy ’n hele sak jelliewurms, omtrent 1,1 kg, opgeëet het!

  • Conspiracy Corner – Murder or owl Attack? The mystery of Kathleen Peterson

    Aug 5, 2026 · 4m

    In 2001, Kathleen Peterson was discovered bleeding at the bottom of a staircase in her North Carolina home. Her husband claimed she had fallen. Prosecutors said he had beaten her. But what if the real suspect wasn’t holding a weapon?

  • Weird Wide Web – Suid-Koreaanse restauranteienaar dalk tjoekie toe oor mier-nagereg

    Aug 5, 2026 · 2m

    Die eienaar van ’n restaurant met twee Michelin-sterre in Suid-Korea kan tot ’n jaar tronkstraf opgelê word nadat hy eters ’n nagereg met swart miere bedien het.

  • Weird Wide Web – ’n Wêreldbeker vir vensters was?

    Aug 4, 2026 · 3m

    Professionele vensterskoonmaak het sy eie Wêreldbeker, en een van sy grootste sterre is die 71-jarige Terry Burrows, ’n man wat baie die Usain Bolt van vensters was noem.

  • Weird Wide Web - Kan doedelsakke die aarde red van 'n uitheemse inval?

    Aug 3, 2026 · 2m

    ’n Skotse pypband kan binnekort die eerste ooit word wie se musiek na die Maan gestuur word – en een orkeslid glo skertsend dat dit selfs kan help om die Aarde teen ’n uitheemse inval te beskerm!

  • Weird Wide Web – ‘Slim klere’ haal die werk uit aantrek

    Jul 30, 2026 · 2m

    Navorsers het ’n nuwe tipe “slim klere” ontwikkel wat mense met beperkte beweeglikheid kan help aantrek.